Argilla Pottebakkery

Die familie-naam in Ontwerper-potgerei waar voedsel met styl, direk uit die oond bedien word na die tafel. Die reeks aardse kleure komplimenteer enige kleurskema en al die items is mikrogolf-, skottelgoedwasser- en gasstoof oond bestand.

Argilla Pottebakkery het ‘n tydlose style en produkte van hoogstaande gehalte. Die Argilla Reeks bestaan uit Sandstorm (SS), Country Style (CS), Midnight Black (MB)  (nog nie beskikbaar), Ruby Red (RR) (nog nie beskikbaar), Mocha & Mochachino (MM) (nog nie beskikbaar).

Die reeks is uiters veelsydig en die heerlike resepte maak die kook van gesonde etes 'n daaglikse realiteit. Die maklike gebruik van die produk maak van jou 'n gourmet sjef! in 'n japtrap.

Ma, ek waarborg jou 45 - 90 minute 'ekstra' tyd elke aand om jou kinders te bad en rustig te kry, terwyl jou kos gaar word (sonder om daarna te kyk).

Kyk gerus ons Argilla Pryslys hier

Argilla Pottery

ARGILLA pottery is exclusive, hand-made, designer stoneware in which food can be served with style, directly from the oven to the table. The range of earthy colours complements any colour scheme and all the items are microwave, oven and dishwasher proof. 

ARGILLA cookware is convenient, saves you time and enchances a healthier life style. Meals are prepared in a steam roasting process, with no oil and little water. Meat will be tender and vegetables more nutritional. At ARGILLA we design each item to save the housewife time and help her prepare healthier meals.

Traditional dishes are easily made in our specially designed pots. The ARGILLA cooking set can also be used as serving dishes and will keep your food warm much longer. With a variety of dinner, coffee and tea sets, ARGILLA turns any occasion into a festive gathering. ARGILLA stoneware is durable, versatile and practical.

Click here for our Argilla Pricelist. 

 

Jou ervare Argilla Span ~

Gauteng: Paul Joubert 079 219 6735

Oos-Kaap: John James Webber 061 939 4274

 
 
 
 

© Kopiereg Pottebakkery