Our stylish pottery products and delicious recipes make healthy

<p>25 posts!</p>

25 posts!

Posted 25 weeks ago

Ma, wat eet ons vanaand?

MUSSEL SOUP

Dreineer die mossels, of as u dit verkies, moet u die mossels in die olie opbreek. Meng al die bestandele in ‘n ARGILLA MEDIUM GOURMET ROASTER. Mikrogolf op HOOG vir 8-10 minute lank.

Indien u die resep wil verdubbel, voeg 'n pakkie CREAM OF CHICKEN SOUP POWDER en 'n pakkie WHITE ONION SOUP by.

1 pakkie Cream of Chicken sop poeier
1 pakkie White Onion sop poeier
1 blikkie Mossels
500ml melk
250ml room/water
knoffel (optioneel)

Bedien

Koste van Argilla Produkte gebruik:
MEDIUM GOURMET ROASTER BOWL CS083 R285 MEDIUM GOURMET ROASTER LID CS084 R206
ARGILLA RESEPTEBOEK R150
TOTAL R641 (Country Style)
#vragerus Item in Sandstorm prys!
LAY BUY R321 X 2 Maande
Gratis Aflewering landswyd vir bestellings vanaf R1650
Gratis Aflwering in Gauteng vir alle bestellings**

Belê NOU in 'n gesonde leefstyl!
*Bestandele aangekoop by Pick n Pay
**billike gebruiksbeleid

#argillapottery #argillapots #argillapricelist #maklikemikrogolfresepte

www.pottebakkery.co.za/bestandele

Posted 25 weeks ago

Ma, wat eet ons vanaand?

BILTONG & CHEESE VETKOEK

Rol die deeg uit, 3-5mm dik. Sny in vierkante tussen 12-15cm groot. Plaas ‘n klein bietjie biltong en kaas reg in die middel van elke vierkant. Maak die vierkante toe deur die kante na mekaar te neem. Plaas in 'n gesmeerde ARGILLA MEDIUM OVAL ROASTER met gevoude kante na onder. Smeer met 'n geklitse eier. Los om uit te sit. Bak teen 160°C vir 45-60 minute of totdat gaar.

Vervang biltong met spek vir 'n heerlike alternatief of afwisseling.

1 pakkie deeg (vanaf Supermark)
Biltong (dun repies gesny)
Kaas (gerasper)

Bedien

Koste van Argilla Produkte gebruik:
MEDIUM OVAL ROASTER BOWL SS072 +
MEDIUM OVAL ROASTER LID SS073 R531
ARGILLA RESEPTEBOEK R150
TOTAL R681 (Sandstorm)
#vragerus Item in Country Style prys!
LAY BUY R341 X 2 Maande
Gratis Aflewering landswyd vir bestellings vanaf R1650
Gratis Aflwering in Gauteng vir alle bestellings**

Belê NOU in 'n gesonde leefstyl!
*Bestandele aangekoop by Pick n Pay
**billike gebruiksbeleid

#argillapottery #argillapots #argillapricelist #maklikemikrogolfresepte

www.pottebakkery.co.za/bestandele

#biltong&cheesevetkoek #vetkoek #argillavetkoek #gesondeleefstyl #vandieoondnadietafel #argillamugset

Posted 25 weeks ago

Ma, wat eet ons vanaand?

BACON & SAUSAGE OMELET

Sny die boerewors in 2cm-stukke. Rol elke stuk met 2 strepe spek en plaas in ‘n ARGILLA PIE DISH. Rangskik die tamaties tussen die wors. Meng melk, eiers, sout en peper. Gooi oor wors. Sprinkel met gerasperde kaas. Bak teen 180°C vir 40 tot 45 minute. Garneer met fyngekapte pietersielie. Bedien warm.

300g Boerewors
250g Spek
4 Eiers
150ml Melk
250g Cheddar Kaas (gerasper)
2 Tamaties (gesny)
Sout en peper
Pietersielie (gekap)

Bedien

Koste van Argilla Produkte gebruik:
MEDIUM GOURMET ROASTER BOWL SS083 R248
MEDIUM GOURMET ROASTER LID SS084 R179
ARGILLA RESEPTEBOEK R150
TOTAL R577 (Sandstorm)
#vragerus Item in Country Style prys!
LAY BUY R289 X 2 Maande
Gratis Aflewering landswyd vir bestellings vanaf R1650
Gratis Aflwering in Gauteng vir alle bestellings**

Belê NOU in 'n gesonde leefstyl!
*Bestandele aangekoop by Pick n Pay
**billike gebruiksbeleid

#argillapottery #argillapots #argillapricelist #maklikemikrogolfresepte

www.pottebakkery.co.za/bestandele

Posted 25 weeks ago

Ma, wat eet ons vanaand?

ALL-IN-ONE POT

Gooi rys, sout en water in ‘n XL ARGILLA GOURMET ROASTER. Plaas vleisstukke bo-op, gevolg deur aartappels en wortels. Meng Mayonnaise, tamatiesous, Chutney en Bisto poeier en gooi bo-oor. Bak (met toe deksel) vir 1½ tot 2 ure ure teen 160°C of totdat gaar.

1 koppie rys
Sout na smaak
Skaap- of Beesvleis (proportioneel tot mense)
2 koppies water
4 medium aartappels (in blokkies gesny)
4 wortels (gesny)
½ Mayonnaise
½ Tamatiesous
½ Chutney
1 tl Bisto Poeier

Bedien

Koste van Argilla Produkte gebruik:
MEDIUM GOURMET ROASTER BOWL SS083 R248
MEDIUM GOURMET ROASTER LID SS084 R179
ARGILLA RESEPTEBOEK R150
TOTAL R577 (Sandstorm)
#vragerus Item in Country Style prys!
LAY BUY R289 X 2 Maande
Gratis Aflewering landswyd vir bestellings vanaf R1650
Gratis Aflwering in Gauteng vir alle bestellings**

Belê NOU in 'n gesonde leefstyl!
*Bestandele aangekoop by Pick n Pay
**billike gebruiksbeleid

#argillapottery #argillapots #argillapricelist #maklikemikrogolfresepte

www.pottebakkery.co.za/bestandele

Posted 25 weeks ago

Ma, wat eet ons vanaand?

PUMPKIN PIE

Meng al die bestanddele saam en bak vir 1 uur teen 160°C in ‘n ARGILLA MEDIUM OVAL ROASTER. Sprinkel met kaneelsuiker.

750ml Gekookte pampoen (fyngedruk)
250ml Suiker
250ml Koekmeel
1 Eier
5ml Bakpoeier
2,5ml Sout
250ml Vars room
Kaneelsuiker

Koste van Argilla Produkte gebruik:
Medium Gourmet Roaster SS135 R248
Medium Gourmet Lid SS084 R179
Argilla Recipe Book English CB R150
TOTAL R577 (Sandstorm)
#vragerus Item in Country Style prys!
LAY BUY R289 X 2 Maande

Belê NOU in 'n gesonde leefstyl!
*Bestandele aangekoop by Pick n Pay
www.pottebakkery.co.za/bestandele

Posted 25 weeks ago

Ma, wat eet ons vanaand?

HAMBURGER TART

Mikrogolf die maalvleis en ui (in ringe gesny of gekap) in ‘n Medium Argilla Gournet Roaster vir 5 minute. Sny die broodrolletjies in die middel deur. Plaas die onderste gedeelte van die rolletjies in ‘n Extra Large Oval Roaster en gooi die tamatie en uie smoor oor die rolletjies en daarna die maalvleis en ui bo-op die smoor. Geur na smaak. Gooi 500ml van die kaassous oor die maalvleis. Pak die boonste gedeelte van die broodrolletjies op en gooi die oorblywende kaassous oor. Strooi kaas oor en bak teen 160°C vir 20 minute. Perfek vir honger tieners!

6-8 hamburger broodrolletjies
500 g maalvleis
1 ui
speserye
1-2 blikkies tamatie en uie smoor
1 liter kaassous
1 koppie kaas, gerasper

Koste van Argilla Produkte gebruik:
Medium Gourmet Roaster SS135 R248
Medium Gourmet Lid SS084 R179
Argilla Recipe Book English CB R150
TOTAL R577 (Sandstorm)
#vragerus Item in Country Style prys!
LAY BUY R289 X 2 Maande

Belê NOU in ‘n gesonde leefstyl!
*Bestandele aangekoop by Pick n Pay
www.pottebakkery.co.za/bestandele

Posted 25 weeks ago

Ma, wat eet ons vanaand?

CHUTNEY COLA RIBS

Meng ‘marinade’ bestanddele. Plaas ribbetjies in 'n ARGILLA LARGE OVAL ROASTER. Gooi 'marinade’ mengsel oor die ribbetjies. Bak teen 160°C vir 120 minute.

125ml Tamatie Sous
125ml Chutney
300ml Coca Cola
1 pakkie bruin uiesop poeier

Koste van Argilla Produkte gebruik:
Large Oval Roaster SS070 R319
Large Oval Roaster Lid SS071 R219
Argilla Recipe Book English CB R150
TOTAL R688 (Sandstorm)
#vragerus Item in Country Style prys!
LAY BUY R344 X 2 Maande

Belê NOU in 'n gesonde leefstyl!
*Bestandele aangekoop by Pick n Pay
www.pottebakkery.co.za/bestandele

Posted 25 weeks ago

Ma, wat eet ons vanaand?

BEEF & LENTIL SOUP

Meng bestanddele in ‘n ARGILLA LARGE GOURMET ROASTER. Kook in oond teen 180°C vir 2 uur of totdat lensies gaar is. Roer 3 keer tydens die kookproses. Voeg warm water by vir 'n dunner sop.

250g beesvleis (chuck)in klein blokkies gesny
2 uie (blokkies)
10ml paprika
3 groot wortels, geskil en in blokkies gesny
1 groot aartappel, geskil en in blokkies gesny
1 blik seldery (blokkies)
2 beestert aftreksel (verkrummel)
1.5 l water
1 pakkie lensies

Koste van Argilla Produkte gebruik:
LARGE GOURMET ROASTER SS088 R955
SOUP MUG SS069 R80
SPOON REST SS011 R80
TOTAL R1115 (Sandstorm)
#vragerus Item in Country Style prys!
LAY BUY R372 X 3 Maande
Gratis Aflewering landswyd vir bestellings vanaf R1650
Gratis Aflwering in Gauteng vir alle bestellings**

Belê NOU in 'n gesonde leefstyl!
*Bestandele aangekoop by Pick n Pay
**billike gebruiksbeleid

www.pottebakkery.co.za/bestandele

Posted 25 weeks ago

Ma, wat eet ons vanaand?

Ma, wat eet ons vanaand?

GARLIC AND OLIVE BREAD

Vorm deeg in ‘n lang rol. Maak 'n lang sny in die deeg, sonder om dwarsdeur te druk. Maak die sny effens oop en vul met kaas, olywe en knoffel. Maak weer toe deur die deegkantjies weer saam te druk. Plaas die deeg met die sny na ONDER, in 'n gesmeerde ARGILLA CAKE PUDDING RING. Gooi 375ml van die room oor die deeg. Laat toe om op te staan. Bak teen 160ºC vir 60 minute of tot klaar. Gooi die oorblywende 125 ml room oor brood vir die laaste 5 minute van die braai tyd. Bedien warm as 'n lekker bykos met enige braai.

1kg deeg uit jou supermark
1½ sirkel Feta kaas
Olywe (gekap)
Knoffel (na smaak)
500ml room

Bedien

Koste van Argilla Produkte gebruik:
CAKE PUDDING RING SS022 R450
ARGILLA RESEPTEBOEK R150
TOTAL R600 (Sandstorm)
#vragerus Item in Country Style prys!
LAY BUY R300 X 2 Maande
Gratis Aflewering landswyd vir bestellings vanaf R1650
Gratis Aflwering in Gauteng vir alle bestellings**

Belê NOU in 'n gesonde leefstyl!
*Bestandele aangekoop by Pick n Pay
**billike gebruiksbeleid

www.pottebakkery.co.za/bestandele

Posted 25 weeks ago

© Copyright Pottebakkery