Argilla Pottebakkery

Die familie-naam in Ontwerper-potgerei waar voedsel met styl, direk uit die oond bedien word na die tafel. Die reeks aardse kleure komplimenteer enige kleurskema en al die items is mikrogolf-, skottelgoedwasser- en gasstoof oond bestand.

Argilla het ‘n tydlose style en produkte van hoogstaande gehalte. Die Argilla Reeks bestaan uit Sandstorm (SS), Country Style (CS), Midnight Black (MB)  (nog nie beskikbaar), Ruby Red (RR) (nog nie beskikbaar), Mocha & Mochachino (MM) (nog nie beskikbaar).

Die reeks is uiters veelsydig en die heerlike resepte maak die kook van gesonde etes 'n daaglikse realiteit. Die maklike gebruik van die produk maak van jou 'n gourmet sjef! in 'n japtrap.

 

Jou ervare Argilla Span ~

Gauteng: Paul Joubert 079 219 6735

Oos-Kaap: John James Webber 061 939 4274

 
 
 
 
 


kontak

© Kopiereg Pottebakkery