Tans op Promosie

SOE Sandstorm R1283

SOE Country Style R1474

Bekerstel Sandstorm R255

Bekerstel Country  Style R292

Wenke

Wanneer groente in 'n potjie gebruik word, is dit wys om nie sagte- en harde groente saam te gebruik nie. Indien wel, pre-cook dan die harde groente vir 'n rukkie in die Mikrogolfoond sodat die groente se gaarmaaktyd dieselfde is.

Waak daarteen om groente te oorkook. AAngesien alle geregte gelyk in die oond gesit moet word as jy pottebakkersware gebruik, kan jy jou groente uithaal waneer dit gaar is.

Wanneer jy kos in die mikrogolfoond gaarmaak is dit steeds nodig om dit te roer, al het die oond 'n draaitafel, want die kos word van buite na binne gaar in die mikrogolfoond. Dit voorkom dat die buitenste kos oorgaar is terwyl binne nog rou is.

Gebruik Mayonnaise om oor pasteie te smeer; dit bevat ook eiers en so spaar jy 'n eier.

Raak ontslae van slegte reuke in die mikrogolfoond deur 250ml water, 25ml suurlemoensap, 2 skywe vars suurlemoen, 2ml kaneel of 5ml koeksoda saam te kook vir 3 minute.

Vir gesonder geregte vervang suiker met Huletss Sugarlite, room met natuurlike yogurt, mayonnaise met Light Salad dressing

Oktober Spesiale Aanbiedinge

This is a paragraph. To edit this paragraph, highlight the text and replace it with your own fresh content. Moving this text widget is no problem. Simply drag and drop the widget to your area of choice.

 
 
 
 

© Kopiereg Pottebakkery