Argilla MV Span

Begin jou eie besigheid! In Besigheid vir jouself, maar nie alleen nie. Verdien 25% kommisie op all verkope vanaf R1. Ek benodig Agente regoor Suid-Afrika om deel te word van my wenspan. Skakel of Whatsapp my onmiddelik om jou area vas te pen 079 219 6735.

Opleiding

Opleding geskied via ons aanlyn opleidingsstasie genaamd Radio Kuber Kontrei. Skakel in elke Dinsdagaand tussen 19h00 en 19h30 vir gratis opleiding in die gemak van jou sitkamer. Spanlede sowel as publiek welkom.

Module 1: Dokumentasie en Oriëntering
MODULE 2: SKYPE EN RKK
Module 3: Produkreeks
Module 4: MV SPAN EN REëLS
MODULE 5: DEMO'S
MODULE 6: KOOKBOEK
MODULE 7: WWW.POTTEBAKKERY.CO.ZA
MODULE 8: SOSIALE MEDIA
MODULE 9: MATES EN GROOTTES
 

Wat kry ek as MV Spanlid?

  • Registrasiefooi van R200 per jaar word namens jou betaal
  • Gratis @pottebakkery.co.za vonkpos
  • Gratis weeklikse opleiding in die gemak van jou sitkamer
  • Gratis bemarking van jou besigheid op www.myvolk.co.za
  • Gratis bemarking van jou besigheid op www.pottebakkery.co.za
  • Gratis bemarking van jou besigheid op Facebook blad
 
 
 
 

© Kopiereg Pottebakkery